BUFFELSFONTEIN TOON TOT KROON STORT SEEP – R65

BUFFELSFONTEIN TOON TOT KROON STORT SEEP

Buffelsfontein Troon tot Kroon Stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou middelpaadjie en jou sole silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag.

Category: