BUFFELSFONTEIN BAARD OLIE – R190

BUFFELSFONTEIN BAARD OLIE

Vir moderne mans se figuurlike oorlog teen duur jagplase, polities korrekte geselskap en dames wat nie hulle eie handsakke wil vashou nie, is daar Buffelsfontein baard-olie. Dit ruik heerlik, Ons geheime mengsel olies sal elke haar koester en gesond hou. Jou baard sal so netjies vertoon soos ‘n trotse offisier… en so gevaarlik soos ‘n troep wie se meisie deur ‘n civvie afgevry is.

BEDERF JOUSELF

Find your Favorite RingPharm Pharmacy https://ringpharm.co.za/ring-pharmacies-branch-list/

Category: